FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Die seëninge van weet die berusting van besef ( 2 ) *

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die seëninge van weet die berusting van besef ( 2 ) * Empty Die seëninge van weet die berusting van besef ( 2 ) *

    Post by Rudi Coetzer Sun 23 Oct 2011, 5:00 pm

    Sy sien lewe
    in sy oë
    lewe wat skielik
    opflikker en vlam
    uitroeptekens
    drie hoera’s
    as hy
    kloppend
    in haar kom .

    Sy sien dankbaarheid
    in sy oë
    wat sag
    vir haar kyk
    na die tyd
    wat sê
    dat hy binne-in
    juig en bruis en lag .

    Sy sien digtershande
    wat weet hoe om te vat
    wat weet hoe om te voel
    wat weet hoe om te aanbid
    wat kreatief
    en teer
    haar lei
    van passievolle eerste-strofes
    bou bou en bou
    aan middellyf
    en haar
    al die pad
    neem na ñ snakkende klimaks .

    Sy sien lyftaal
    van liefde
    in sy hele way
    in elke grein
    in elke lagplooitjie
    om sy oë
    in die dimpel
    op sy ken
    in die jaarringe
    op sy lippe
    in elke woord
    uit sy pen .

    Sy hoor liefde
    uit sy mond
    liefde in sy fluister
    en wanneer
    hulle snags
    cuddle-close
    na droomland vertrek
    reis hulle
    vlees teen vlees
    en vel teen vel .


    ( 22/10/2011 16h10
    * Vir Feetjievrou en Storieman...
    Baby , ek is mal oor jou ! )

    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Die seëninge van weet die berusting van besef ( 2 ) * Empty Re: Die seëninge van weet die berusting van besef ( 2 ) *

    Post by AmmieMoon Sun 23 Oct 2011, 5:16 pm

    *smile*...beautiful! Like a Star @ heaven
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die seëninge van weet die berusting van besef ( 2 ) * Empty Re: Die seëninge van weet die berusting van besef ( 2 ) *

    Post by Rudi Coetzer Mon 24 Oct 2011, 12:21 am

    dankie A...een van my gedigte wat die meeste se Smile

    Sponsored content


    Die seëninge van weet die berusting van besef ( 2 ) * Empty Re: Die seëninge van weet die berusting van besef ( 2 ) *

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 10 May 2024, 2:07 pm