FreeStyle
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
Search Query
Display results as :
Posts
Topics
Advanced Search
You are not connected.
Please
login
or
register
The Way Forward 2012
Die Weg Vorentoe 2012
FreeStyle
Writing | Skrywe
Poetry | Gedigte
2 posters
Lig tussen twee
Camsica
Camsica
Location | Ligging
:
Pretoria
Posts | Bydraes
:
66
Points | Punte
:
118
Join date | Datum aangesluit
:
2011-09-12
Age | Ouderdom
:
42
Post n°1
Lig tussen twee
by
Camsica
Thu 26 Apr 2012, 9:39 pm
Vanaand hier
in die kerslig
passievlam
middernag verby.
In hierdie uur
word ek weggevoer
deur ons silhoeët-figure
wat Picasso
teen die mure.
Ek raam
hierdie oomblik
met jou naam
in snakskrif
onderaan.
Like
Dislike
Rudi Coetzer
Rudi Coetzer
Location | Ligging
:
Jakarandastad
Posts | Bydraes
:
1071
Points | Punte
:
2214
Join date | Datum aangesluit
:
2011-09-03
Age | Ouderdom
:
57
Post n°2
Re: Lig tussen twee
by
Rudi Coetzer
Mon 30 Apr 2012, 12:49 pm
pragtig.
en kosbaar.
liefit.
Like
Dislike
Similar topics
Similar topics
»
Tussen-in weer
»
TWEE VAN JOU
»
Twee Planete
»
die vleg van twee rye spore
»
Tussen Ons