gelukwensing neem ek aan is aan die orde van die dag
van harte geluk aan elkeen
skrywers , digters EN kunstenaars
met die Free-style webwerf HI 5
ek sal nooit bereik wat julle reeds het nie
my gekrabbel is maar my eie gedagtes
ek vra
geen kommentaar asseblief
hou so aan
skryf julle penne leeg
plaas skrywes
kommentaar en krit mede skrywers
so word vorm en style verfyn
my ink het opgedroog
ek sal elders gaan skryf
dalk onder 'n jacaranda boom
of dalk op 'n strand in die sand
miskien nerens
my krit maar in my gedagtes hou
groetnis
adios
J
van harte geluk aan elkeen
skrywers , digters EN kunstenaars
met die Free-style webwerf HI 5
ek sal nooit bereik wat julle reeds het nie
my gekrabbel is maar my eie gedagtes
ek vra
geen kommentaar asseblief
hou so aan
skryf julle penne leeg
plaas skrywes
kommentaar en krit mede skrywers
so word vorm en style verfyn
my ink het opgedroog
ek sal elders gaan skryf
dalk onder 'n jacaranda boom
of dalk op 'n strand in die sand
miskien nerens
my krit maar in my gedagtes hou
groetnis
adios
J