FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Dankie ( 2 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Dankie ( 2 ) Empty Dankie ( 2 )

    Post by Rudi Coetzer Wed 28 Sep 2011, 2:17 pm

    vir elke dingetjie
    wat ons deel

    selfs net ñ kyk

    vir elke dingetjie
    wat ons deel

    selfs net ñ smile

    vir elke dingetjie
    wat ons deel

    selfs net ñ stil oomlik

    vir elke dingetjie
    wat ons deel

    selfs net ñ gesteelde oomblik .

    Dankie

    dat ek jou kan ken
    jy is Afrika-sonsak-vuur
    vir my siel se pen .

    En ek love die natuur .


    ( 13/03/2011 10H12 )
    avatar
    Guest
    Guest


    Dankie ( 2 ) Empty Re: Dankie ( 2 )

    Post by Guest Wed 28 Sep 2011, 2:44 pm

    hierdie is die mooiste mooi dankie!
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Dankie ( 2 ) Empty Re: Dankie ( 2 )

    Post by Rudi Coetzer Wed 28 Sep 2011, 2:46 pm

    smile....
    avatar
    Guest
    Guest


    Dankie ( 2 ) Empty Re: Dankie ( 2 )

    Post by Guest Wed 28 Sep 2011, 2:48 pm

    ooh you are such a charmer!
    avatar
    Nico10


    Posts | Bydraes : 57
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 38

    Dankie ( 2 ) Empty Re: Dankie ( 2 )

    Post by Nico10 Wed 28 Sep 2011, 10:35 pm

    Ja nee. Klink inspirerend! En dis mos goeie maniere om dankie te se!
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Dankie ( 2 ) Empty Re: Dankie ( 2 )

    Post by Rudi Coetzer Thu 29 Sep 2011, 3:46 am

    jy weet dan....daar is net sekere dankbaarheid wat n siel vloed.

    Sponsored content


    Dankie ( 2 ) Empty Re: Dankie ( 2 )

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 10 May 2024, 2:20 pm