Ek luister na die voel gesang
Na n lekker somer buitjie reen
Ek ruik die Heer se wonder water
Die aarde is geseen
Die dorre harde grond se kors
Is versadig in sy dors
Die dag breek met oranje son
Eet die onweers wolke op
Verby die lang en sopnat nag
Verskuif dan fokus op n helder dag
U gawes is ontelbaar Heer,
U stuur u dienaars brood
U versadig elke noodkreet hier
U vul die aarde met hoop
Die voel gesang maak my wakker nou
Die druppels op die dak
Dors is oor, die aarde sing
Alle twyfel le weggepak
Na n lekker somer buitjie reen
Ek ruik die Heer se wonder water
Die aarde is geseen
Die dorre harde grond se kors
Is versadig in sy dors
Die dag breek met oranje son
Eet die onweers wolke op
Verby die lang en sopnat nag
Verskuif dan fokus op n helder dag
U gawes is ontelbaar Heer,
U stuur u dienaars brood
U versadig elke noodkreet hier
U vul die aarde met hoop
Die voel gesang maak my wakker nou
Die druppels op die dak
Dors is oor, die aarde sing
Alle twyfel le weggepak
Last edited by Claira Summers on Sun 30 Oct 2011, 1:09 am; edited 1 time in total