FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Jakaranda Reen

    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Jakaranda Reen Empty Jakaranda Reen

    Post by Claira Summers Tue 25 Oct 2011, 2:15 am

    Die sagte tinteling van die val van ʼn blom
    die reuk perfek gegeur
    die pers jakaranda wat groei in ons straat
    die wonderlike tapyt wat dit maak
    jakaranda sade, jakaranda reën.
    die skepper het ons so geseën
    die sagte ritseling van die wind deur ʼn boom
    die aanraking van God, die natuur so froom
    die tydvak van die blomme in ons mooi stad
    die verryking van sintuie, winter is plat
    jakaranda blomme, jakaranda reën
    die Heer se mag, hoe kan ons ween?
    die wonderbare afmeet van die regte kleur
    die visioen van die massas saam
    die boomtoppe hoog bo die ander uit
    die sagte swiep, die takke se geluid
    jakaranda sprokie, jakaranda reën
    ons Vader se verfkwas, ons dank nie vergeet


    (Pretoria Jakaranda stad)

      Current date/time is Sun 19 May 2024, 11:29 pm