FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    My lewe ( 20 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    My lewe ( 20 ) Empty My lewe ( 20 )

    Post by Rudi Coetzer Tue 01 Nov 2011, 2:57 pm

    My gisters smelt weg
    in skemer-skaduwees
    wat langtand
    byt aan die feit
    maar die verseg
    die verweer
    verdwyn die keer
    soos mis
    voor die son .

    Nou , hier met jou aan my sy
    maak lesse geleer
    trane gebloei
    kanse weggepis
    en keer op keer
    se hoop verloor
    alles die moeite werd .


    ( 23/10/2011 22h04 )

      Current date/time is Thu 02 May 2024, 4:17 pm