In gisters se verskiet
gordel ñ melkweg
van verdriet .
In vandag se vloed
drenkeling ek wanhopig vas
voelend na land onder voet .
Aan môre se komeet
klou ek vasberade vas
soekend na ñ beter planeet .
( 10/02/2010 07h19 )
gordel ñ melkweg
van verdriet .
In vandag se vloed
drenkeling ek wanhopig vas
voelend na land onder voet .
Aan môre se komeet
klou ek vasberade vas
soekend na ñ beter planeet .
( 10/02/2010 07h19 )