FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Soete woorde

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Soete woorde Empty Soete woorde

    Post by Enid Wed 16 Nov 2011, 10:24 pm

    ek verlang
    na jou sagte klanke
    stil glimlag wanneer jy bel

    die rustige sug van jou woorde
    terwyl ek na die toonlere
    van jou stem luister

    jy my verseker
    alles gaan wel wees
    jy jou 'sms' eindig
    met 'rus sag skat'

    'droom wyd'


    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Soete woorde Empty Re: Soete woorde

    Post by Claira Summers Thu 17 Nov 2011, 6:30 pm

    Daardie verlange na n bekende stem en sagte woorde maar al te mooi beskryf. Baie mooi versie Enid.
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Soete woorde Empty Re: Soete woorde

    Post by Enid Sat 19 Nov 2011, 4:04 pm

    dankie Claira, ek waardeer jou lees en tyd Very Happy

    Sponsored content


    Soete woorde Empty Re: Soete woorde

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Sun 28 Apr 2024, 11:23 am