Tussendeur die bome
op die wal
rippelgeel die volmaan
op die water
en vloei
tussen surealistiese mik
en tak .
ñ Karp spring
reg in die middel
van die waterskildery
en bederf die prentjie
vir ñ oomblik .
( 02/01/2010 19h23 )
op die wal
rippelgeel die volmaan
op die water
en vloei
tussen surealistiese mik
en tak .
ñ Karp spring
reg in die middel
van die waterskildery
en bederf die prentjie
vir ñ oomblik .
( 02/01/2010 19h23 )