FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Sien jy nou +

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Sien jy nou  + Empty Sien jy nou +

    Post by Rudi Coetzer Wed 23 Nov 2011, 1:11 pm

    Wanneer
    woorde hiberneer
    en jou kreatiewe-winter
    die ergste in jare is

    wanneer
    gedagtes vries
    en jou voel sommer stol in
    die middel van ñ sin

    wanneer
    jou kreatiewe-ink skielik opdroog
    en ...

    AG SHIT !
    SIEN JY NOU !


    ( + Komkol
    22/11/2011 09h37 )

      Current date/time is Sun 28 Apr 2024, 1:44 am