FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Ek is, sien jy ?

    ansiebeets
    ansiebeets


    Location | Ligging : Somerset Wes
    Posts | Bydraes : 64
    Points | Punte : 118
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-12
    Age | Ouderdom : 54

    Ek is, sien jy ? Empty Ek is, sien jy ?

    Post by ansiebeets Thu 13 Oct 2011, 10:27 pm

    Ek is, sien jy ?

    Bottel wyn, Bottel wyn diep op jou bodem le die pyn
    Ek loer oor my glas, jou oe lag,,
    tog mis ons die spark dag na dag!

    Ek reik uit op die verkeerde tyd
    dan wanneer jy kyk is ek vol verwyt,,,
    tog het ek jou lief nog al die tyd!

    Ons albei hunker na close wees, intimiteit...
    Ek dans vir jou,, swaai my lyf,
    my oe soek joune, waar jy verby my kyk!

    My hart roep uit, verlange na jou
    die lewe het gebeur intussen tyd
    swaarkry wat ons vreugde steel

    Ons luisters na die songs wat speel
    “Thorn in my side it’s all you…….
    ons terugvoer na langverby,,

    Hier waar ek staan wil ek uitroep...

    Kom by ! Sien mekaar,,
    Dis soos Romancing the stone,,,
    Tog is dit duidelik julle albei onthou!

    Soos die musiek wegsmelt
    le emosies rou, ontbloot in jou oe,,
    Kom vat my vir jou !

    © Ansie Beets
    ansiebeets *>~ab

      Current date/time is Sun 28 Apr 2024, 5:30 am