FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Die Lewe.

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Die Lewe. Empty Die Lewe.

    Post by Manie Jackson Mon 19 Sep 2011, 1:20 pm

    Die lewe is ‘n blom wat blaar vir blaar ontvou,
    Soms is jy te naby aan daardie blom om sy skoonheid,
    om dit werklik te waardeer en te aanskou.
    Elkeen loop op die uitgetrapte spoor
    die weg van die lewensbaan, deurboor.
    elke dag die pad van smag.
    sonder om te besef.
    dat as ons ander se lewe en geluk bo ons eie ag,
    Leef ons in die werklike bedoeling van liefde.
    geskep deur die lewe skenkende Gesag.
    En as die son dan weer opkom,
    omhels dan met blydskap die breek van ‘n nuwe dag!

    Manie Jackson
    Julia Hill
    Julia Hill


    Location | Ligging : All Around The World
    Posts | Bydraes : 151
    Points | Punte : 259
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 53

    Die Lewe. Empty Re: Die Lewe.

    Post by Julia Hill Mon 19 Sep 2011, 1:35 pm

    Beautifully written Manie - so enjoyed this - there are beautiful phrases in here which made my heart smile !
    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Die Lewe. Empty Re: Die Lewe.

    Post by Manie Jackson Mon 19 Sep 2011, 10:03 pm

    If you enjoyed it, i succeeded Smile


    Sponsored content


    Die Lewe. Empty Re: Die Lewe.

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 16 May 2024, 12:41 am