Daar is ñ lig in jou oë
wat uit jou siel uit skyn
wat lewe gee
waar lewe kwyn
wat vuur laat opvlam
uit my hart se koue as .
Daar is ñ sigbare vreugde
in die kyk van jou oë
wat my hart laat vlinder-fladder
en my maag laat draai .
Die liefde tussen jou en my
wat so beautiful blom
wat so mooi gedy ,
het ñ vlak bereik
waar ek en jy
met kinderlike opgewondenheid
na ñ toekoms saam
vorentoe kan kyk .
( 15/10/2011 21h25 )
wat uit jou siel uit skyn
wat lewe gee
waar lewe kwyn
wat vuur laat opvlam
uit my hart se koue as .
Daar is ñ sigbare vreugde
in die kyk van jou oë
wat my hart laat vlinder-fladder
en my maag laat draai .
Die liefde tussen jou en my
wat so beautiful blom
wat so mooi gedy ,
het ñ vlak bereik
waar ek en jy
met kinderlike opgewondenheid
na ñ toekoms saam
vorentoe kan kyk .
( 15/10/2011 21h25 )