ek kots ‘n lawa-hel
oor jou offers van skynheiligheid,
jou stories hang teen 'n wasgoeddraad
in my agterplaas,
gebruik dit as skyfskiet teikens
tot flenters spat,
duwweltjies bemes
om dorings in jou vlees te wees
tot aan einde van dae
ek verwens jou nie
eintlik wens ek jou net mooi niks.
BennyB
25/07/2011 Barend Booysen
oor jou offers van skynheiligheid,
jou stories hang teen 'n wasgoeddraad
in my agterplaas,
gebruik dit as skyfskiet teikens
tot flenters spat,
duwweltjies bemes
om dorings in jou vlees te wees
tot aan einde van dae
ek verwens jou nie
eintlik wens ek jou net mooi niks.
BennyB
25/07/2011 Barend Booysen