FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Elke dag!

    Manie Jackson
    Manie Jackson


    Location | Ligging : Wonderboom Pretoria
    Posts | Bydraes : 119
    Points | Punte : 319
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 46

    Elke dag! Empty Elke dag!

    Post by Manie Jackson Mon 03 Oct 2011, 7:24 pm

    Eet ek elke dag my brood,
    in die skadu van die dood.
    Besef ek al hoe meer
    Genade is nie net n woord

    Dertig ton yster
    ‘n gewielde vergruiser!
    Is my binnekant n gespande snaar
    Polsend, bewend, n kitaar

    Doof vir verveeldheid
    Moeg vir verdeeldheid!
    Nog n wrak
    Nog n kar op sy dak

    Pla dit my nie meer
    Nog een sien sy huis nie weer.
    Alles in n dag se werk
    Wie sal die verskil bemerk?

    Manie Jackson

      Current date/time is Mon 29 Apr 2024, 6:15 pm