FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    My lewe ( 5 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    My lewe ( 5 )   Empty My lewe ( 5 )

    Post by Rudi Coetzer Fri 07 Oct 2011, 2:17 pm

    Die skroot van liefde
    lê die hele blok
    van my lewe vol .

    En iewers
    tussen die roes
    en die blink
    lê my siel
    toegegroei onder 43 jaar
    se gras .


    ( 15/02/2010 13h16 )

      Current date/time is Thu 02 May 2024, 2:42 pm